Posted on

Kobus Louw

Hi Johan,

Ek wil net hiermee vir jou dankie sê vir die goeie diens wat ek van jou ontvang het. Die bou en pleisterwerk, asook die kaste en teëlwerk het baie mooi uitgekom en ek is baie tevrede oor die netjiese manier waarop jy en jou werkers gewerk het. My huis is netjies skoongemaak en die werk was voltooi in die tyd soos jy gese het. Ek sal jou enige tyd aanbeveel vir voornemende kliënte.

Baie dankie

Kobus Louw