Posted on

Susan Ribelo

RE: Verwysing

Eerlike en betroubare diens gelewer.
Verskaf en lewer diens soos in kwotasie uiteengesit.
Voltooi werk in beloofde tyd.
Werk is van baie goeie gehalte.
Verskaf nodige advies.
Doen moeite om sekere materiaal te bekom.
Bekostigbare kwotasies.
Sal altyd seker maak dat jy as persoon tevrede is met werk.
Uiters stiptelik.
Werk skoon en netjies.

Groete

Susan Ribelo